Du Toit Wessels se lewensreis is ‘n inspirerende verhaal van deursettingsvermoë, passie en leierskap. Gebore in 1959 in Heidelberg, Kaap, het hy van jongs af ‘n liefde vir sport, veral rugby, en ‘n sterk band met sy gemeenskap ontwikkel. Ná sy skoolloopbaan aan Hoërskool...
’n Langtermyn aartappelmot-moniteringsprojek in die Sandveld het oor agt jaar soveel sukses getoon dat dit nou na die noorde van Suid-Afrika uitgebrei word.
Aartappelmot (Phthorimaea operculella) is ‘n moeilike plaag om te beheer en...
Van 13 - 16 Mei 2025 gaan Nampo Park buite Bothaville weer die tuiste wees van die grootste landbouskou in die Suidelike Halfrond. Dit is die 57ste aanbieding van die ikoniese Nampo Oesdag...
As global trade continues to evolve and tariffs remain a key focus for many exporters, Wesgro is committed to supporting exporters amid tariff changes.
Wesgro recognises the essential role that exporters play in driving economic growth, fostering innovation, and creating jobs in our province across a diverse range of sectors.
Sub-heading 1: Strengthening Trade Ties and Market Access
Exports to the US from the Western Cape totalled R16.2bn in 2024, 8% of total Western Cape exports. The US is the second biggest export market for the Western Cape. Products that are exported include citrus, flat-rolled iron and related products, wine, fruit juices, vehicle and space components to mention a few.
As the provincial...