19.3 C
Cape Town
Saturday, October 25, 2025

Tag: Landbou

SAPPA Inligtingsdag 2025: Die Pekanneutprodusent van die Toekoms in Fokus

Die Suid-Afrikaanse Pekanneutprodusente Assosiasie (SAPPA) hou op Vrydag, 7 November 2025, hul jaarlikse Inligtingsdag en Algemene Jaarvergadering (AGM) in Hartswater. Hierdie byeenkoms is die...

Saai Karoo Landboufees bring boere, jeug en gemeenskap saam in Laingsburg

Die Saai Karoo Landboufees vind op 24 en 25 Oktober 2025 op Laingsburg plaas en beloof om boere, gemeenskappe én jong leerders byeen te...

Groei vir Goud 2025: Rekordopbrengste in koring, mielies en sojabone bekroon

Uitsonderlike prestasie in graanproduksie is weereens gevier tydens die jaarlikse Groei vir Goud-toekenningsfunksie, waar Suid-Afrika se top produsente vereer is vir hul uitmuntende opbrengste,...

Wie word Suid-Afrika se Lamb Champ 2025?

Die Lamb Champs, ’n nasionale viering van Suid-Afrikaanse familielamprodusente, bou momentum met sy finale kwalifiserende rondes voor die groot eindronde in Oktober 2025. Hierdie...

Swartlandskou 2025 vier rekordbesoek en historiese prestasies

Moorreesburg het van 3 tot 6 September gegons tydens die 91ste Swartlandskou. Die dorp is omtower in ’n fees van landbou en gemeenskap, met...

Voermol Stressbuster hou jou herkouers gesond

Produsente word verplig om meer doeltreffend en ekonomies in die huidige landbou omgewing te boer; met ‘n groter vraag na menslike voedsel, minder beskikbare...

Swartlandskou vier 91ste jaar met trots

Vanaf Woensdag 3 tot Saterdag 6 September 2025 word die 91ste Swartlandskou aangebied op die Moorreesburgskougronde. Hierdie vierdaagse skou is veel meer as net...

Weskus Meganisasie open nuwe tak in Clanwilliam – Gebou op diens, vennootskap en vertroue

Op 1 Julie 2025 het Weskus Meganisasie hul nuutste tak in Clanwilliam amptelik geopen – ’n mylpaal wat nie net groei simboliseer nie, maar...

KragDag 2025: Bou ’n Nalatenskap van Selfstandigheid

In ’n tyd van onsekerheid en afhanklikheid bied KragDag 2025 ’n daadwerklike antwoord. Hierdie inspirerende selfstandigheid-ekspo vind van 7 - 9 Augustus 2025 plaas...

Francois Rossouw van Mooigezicht Estates bekroon as Agri Wes-Kaap Santam Jongboer van die Jaar 2025

Francois Rossouw (30), van Mooigezicht Estates in die Hexriviervallei, is op 11 Junie 2025  tydens ‘n spoggeleentheid by die Ashanti-landgoed as die Agri Wes-Kaap...

Santam Landbou/NWKV-fotokompetisie: Die wenners, die beelde – en die stories daaragter

Die wenners van die 2025 Santam Landbou/NWKV-fotokompetisie is op 4 Junie 2025 in Gqeberha aangekondig. Die kompetisie het vanjaar weer uitstaande inskrywings opgelewer, elk...

Agri Wes-Kaap se 2025 Jongboer van die Jaar-finaliste bekendgemaak

Agri Wes-Kaap en Santam het met trots die agt finaliste vir die 2025 Jongboer van die Jaar-kompetisie aangekondig – ‘n geleentheid wat die passie,...

Du Toit Wessels: “If you can dream it, you can do it”

Du Toit Wessels se lewensreis is ‘n inspirerende verhaal van deursettingsvermoë, passie en leierskap. Gebore in 1959 in Heidelberg, Kaap, het hy van jongs...

Clanwilliam Expo 2025: Tradisie en Talent in die Hart van die Cederberg

Die Clanwilliam Expo vind van 10 - 12 April 2025 plaas en beloof om ’n spoggeleentheid in die hartjie van die Cederberg te wees....