In die hartjie van die somergraangebied, waar die stof van Bothaville gewoonlik net deur trekkers opgeskop word, is daar vanjaar ’n tasbare atmosfeer van...
’n Nuwe gratis aanlyn opleidingskursus oor bek-en-klouseer (BKS) is nou beskikbaar vir boere regoor Suid-Afrika deur agristudies.co.za, in samewerking met agriauctionssa.co.za.
Die kursus fokus op...
Die Suid-Afrikaanse Pekanneutprodusentevereniging (SAPPA) het op Vrydag, 7 November 2025, sy jaarlikse Inligtingsdag by The Venue in Hartswater aangebied onder die tema “Die Pekanneutprodusent...
Die Suid-Afrikaanse Pekanneutprodusente Assosiasie (SAPPA) hou op Vrydag, 7 November 2025, hul jaarlikse Inligtingsdag en Algemene Jaarvergadering (AGM) in Hartswater. Hierdie byeenkoms is die...
Uitsonderlike prestasie in graanproduksie is weereens gevier tydens die jaarlikse Groei vir Goud-toekenningsfunksie, waar Suid-Afrika se top produsente vereer is vir hul uitmuntende opbrengste,...
Die Lamb Champs, ’n nasionale viering van Suid-Afrikaanse familielamprodusente, bou momentum met sy finale kwalifiserende rondes voor die groot eindronde in Oktober 2025. Hierdie...
Produsente word verplig om meer doeltreffend en ekonomies in die huidige landbou omgewing te boer; met ‘n groter vraag na menslike voedsel, minder beskikbare...
Vanaf Woensdag 3 tot Saterdag 6 September 2025 word die 91ste Swartlandskou aangebied op die Moorreesburgskougronde. Hierdie vierdaagse skou is veel meer as net...
In ’n tyd van onsekerheid en afhanklikheid bied KragDag 2025 ’n daadwerklike antwoord. Hierdie inspirerende selfstandigheid-ekspo vind van 7 - 9 Augustus 2025 plaas...