FEATURED
November 18, 2024

In ‘n tyd waarin gemeenskappe en besighede in Suid-Afrika onder toenemende druk verkeer, tree Agri Synergy na vore as ‘n baanbrekende inisiatief om ‘n verskil te maak. Hierdie platform, ‘n inisiatief van Agri Wes-Kaap, het ‘n doelwit wat verder strek as net die ondersteuning van boere – dit streef daarna om die hele waardeketting van […]