Die Agri Wes-Kaap en Santam Jongboer van die Jaar-kompetisie is ‘n belangrike inisiatief wat jong boere se uitnemendheid erken en hul waardevolle bydrae tot die landbousektor vier. Hierdie toekenning bied ‘n platform vir jong landbouleiers om hul bestuursvernuf, tegniese vaardighede en innovasie ten toon te stel. Die inskrywings vir die 2025-kompetisie is nou oop, en […]
Op 26 September 2024 het Overberg Agri se 28ste Roodebloem Boeredag plaasgevind op die Roodebloem Navorsingsplaas, net buite Caledon langs die N2. Boere en belanghebbendes van regoor die streek het saamgekom vir ‘n dag vol praktiese demonstrasies en insiggewende aanbiedings. Die boeredag is gereël deur Ruben Badenhorst, landboukundige by Overberg Agri, en Francois du Toit, […]