Saai Karoo Landboufees Bring Innovasie, Tradisie en Gemeenskap na Laingsburg

Die Saai Karoo Landboufees vind op 30 en 31 Oktober 2026 op die Laingsburg Sportgronde plaas en beloof om boere, gemeenskappe én die jeug byeen te bring vir twee dae van kennis, inspirasie en egte Karoo-gasvryheid. Die fees, wat vanjaar vir die vyfde keer aangebied word, is reeds ’n gevestigde hoogtepunt op die streek se … Continue reading Saai Karoo Landboufees Bring Innovasie, Tradisie en Gemeenskap na Laingsburg