SA Preserveerkampioenskappe: Rekordgetal preserveerprodukte beïndruk met tradisie én innovasie

Die tweede Suid-Afrikaanse Preserveerkampioenskappe, aangebied deur Agri-Expo, het Woensdag 29 Julie by Eensgezind buite Durbanville nuwe hoogtes bereik toe 85 vervaardigers ‘n rekordgetal van 700 gepreserveerde vrugte- en groenteprodukte vir beoordeling ingeskryf het. Vanjaar is die inskrywings deur ‘n paneel van 61 beoordelaars in meer as 100 klasse beoordeel, van konfyte, marmelades, blatjang en piekels … Continue reading SA Preserveerkampioenskappe: Rekordgetal preserveerprodukte beïndruk met tradisie én innovasie