Dean Barnard Gekroon as Agri Wes-Kaap en Santam se Jongboer van die Jaar 2024
Dean Barnard, ‘n 40-jarige boer van Oppie Plaas in Waboomskraal naby George, is onlangs as die Agri Wes-Kaap en Santam se Jongboer van die Jaar vir 2024 aangewys. Met ‘n boerderyervaring van 19 jaar, waarvan die laaste agt aan die stuur van Oppie Plaas, het Dean hom as ‘n beduidende figuur in die landbouwêreld gevestig. … Continue reading Dean Barnard Gekroon as Agri Wes-Kaap en Santam se Jongboer van die Jaar 2024
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed