Kom Ontmoet vir Rico by vanjaar se Saai Karoo Landboufees!
Besoekers aan vanjaar se Saai Karoo Landboufees op Laingsburg kan uitsien na ‘n heel besondere eregas: Rico, die beroemde rekord-skaap wat sewe jaar lang alleen in die Moordenaarskaroo oorleef het. Daar is stories van oorlewing wat jou net weer opnuut laat verstom oor die gees van die Karoo — en Rico se verhaal is beslis … Continue reading Kom Ontmoet vir Rico by vanjaar se Saai Karoo Landboufees!
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed