Karoo-gasvryheid op sy beste by die 5de Saai Karoo Landboufees op Laingsburg
Die Saai Karoo Landboufees vind op 30 en 31 Oktober 2026 op die Laingsburg Sportgronde plaas en beloof om boere, gemeenskappe én die jeug byeen te bring vir twee dae van kennis, inspirasie en egte Karoo-gasvryheid. Die fees, wat vanjaar vir die vyfde keer aangebied word, is reeds ’n gevestigde hoogtepunt op die streek se … Continue reading Karoo-gasvryheid op sy beste by die 5de Saai Karoo Landboufees op Laingsburg
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed