Ilse Anne Ruthford, ‘n uitsonderlike vrou diep gewortel in haar afkoms en ‘n onwrikbare gees, is ‘n inspirasie vir baie. Gebore en getoë in die idilliese dorpie Pniel, net buite Stellenbosch, het Ilse ‘n groot liefde vir haar gemeenskap, en die ryk kultuur waarmee sy grootgeword het. Haar lewe is ‘n getuienis van veerkragtigheid, passie, […]