FEATURED
July 11, 2024

BJ van der Merwe se verhouding met landbou kom al ’n lang pad, sedert die tyd toe sy oupa buite Caledon geboer het. Na sy studies is hy terug na die area as bestuurder op ’n kleingraan plaas, gevolg deur 4 jaar in die Swartland. Tans is dit sy vierde seisoen as InteliGro Gewas Adviseur […]

FEATURED
June 19, 2024

Die Wes-Kaap Jeugskou-kampioenskappe het onlangs op Bredasdorp plaasgevind, waar sowat 200 leerders van regoor die Wes-Kaap deelgeneem het. Hierdie prestige-geleentheid is aangebied deur Agri-Expo in vennootskap met die Wes-Kaapse Departement van Landbou en Hollard. Na ‘n spannende kompetisie is 103 leerders gekies om die provinsie by die SA Jeugskou Kampioenskappe, wat plaasvind in Middelburg, Transvaal […]

FEATURED
May 14, 2024

Augsburg Landbougimnasium, geleë in Clanwilliam teen die hange van Karookop, is ‘n toonbeeld van landbou-opvoeding in die Wes-Kaap. Die skool se unieke ligging, met ‘n skoolgebou in die hart van Clanwilliam en drie plase – Augsburg, Warmhoek en Taaiboskraal, geleë 3 kilometer buite die dorp – maak dit die skool met die grootste oppervlakte onder […]

FEATURED
May 6, 2024

Al die jeugskoue in die Wes-Kaap het tot dusver in 2024 vir groot opwinding gesorg, met ‘n reeks geleenthede wat die talent en vaardighede van die jeug in die kollig plaas. Die jaar het afgeskop met die Heidelberg en Riversdal skoue in Februarie, gevolg deur die Swellendam skou in Maart en Clanwilliam Skou in April. […]

FEATURED
April 23, 2024

Hoër Landbouskool Oakdale, geleë in Riversdal, staan uit as een van die voorste landbouskole in die Wes-Kaap. In 2023 het hierdie instelling ‘n merkwaardige mylpaal bereik deur sy 95ste bestaansjaar te vier, ‘n getuienis van sy lang en ryk geskiedenis in die verskaffing van uitstekende landbou-onderrig. Die skool is bekend vir sy omvattende program wat […]

FEATURED
March 4, 2024

Met toenemende Eskom beurtkrag, veiligheidsprobleme, dreigende waterkrisisse, ontoeganklike paaie en wanpresterende onderwys in staatskole, kan niemand meer bekostig om net te kla oor die huidige stand van sake nie. Ons moet sélf alternatiewe begin vind. Dáárom sê Sakeliga KragDag vanjaar ‘Daar is ‘n alternatief!’ by ons tweede Wes-Kaap-selfstandigheidsekspo by Môreson Plaas buite Malmesbury vanaf 21 […]

FEATURED
January 15, 2024

Prentjiemooi appelboorde en stringe liggies onder ‘n groot Bedouin-tent het produsente en verskaffers op 16 November by die Skilpad Teater verwelkom vir InteliGro se Produsente-aand in die Vyeboom-omgewing van die Wes-Kaap. InteliGro is al vir meer as 30 jaar aktief in die Elgin-Grabouw-Vyeboom-Villiersdorp (EGVV) area betrokke. InteliGro Gewas Adviseur, Wian Smith, het die aand begin […]