FEATURED
June 5, 2024

Wian is 14 jaar deel van die InteliGro-span met sy depot in Vyeboom, in die hart van die kernvrug- en wingerdverbouiingstreek in die Wes-Kaap. “Biologiese middels moet deel van ‘n produsent se geïntegreerde benadering op die plaas wees wat beide sintetiese en biologiese middels insluit. Landbou is midde ’n transformasieproses en daarom het die manier […]