FEATURED
June 19, 2024

Gedurende 8 en 9 Junie het die Wes-Kaap Pluimveeklub hul jaarlikse skou in Villiersdorp gehou, ‘n gebeurtenis wat met trots ondersteun is deur Agri-Expo. Hierdie skouspel, gewy aan die bewaring en vertoon van ras-egte pluimvee, het ‘n merkwaardige 1,189 inskrywings van 38 uitstallers getrek. Die verskeidenheid spog met 98 hoenderrasse, 12 eendrasse, sowel as drie […]

FEATURED
January 15, 2024

Prentjiemooi appelboorde en stringe liggies onder ‘n groot Bedouin-tent het produsente en verskaffers op 16 November by die Skilpad Teater verwelkom vir InteliGro se Produsente-aand in die Vyeboom-omgewing van die Wes-Kaap. InteliGro is al vir meer as 30 jaar aktief in die Elgin-Grabouw-Vyeboom-Villiersdorp (EGVV) area betrokke. InteliGro Gewas Adviseur, Wian Smith, het die aand begin […]