Die “Laaste Kans” vir twee ikoniese toere in Maart 2025: Egipte & Jordanië en Indië & Tiere – waar antieke geskiedenis, wonder kleure en geure, en groot avontuur wag. Hierdie is een-keer-in- ’n-leeftyd-reise na twee van die wêreld se mees uitsonderlike bestemmings, wat kultuur, geskiedenis en natuur op onvergeetlike maniere verweef. Egipte & Jordanië: Ontdek […]