FEATURED
January 13, 2025

Vanoggend, 13 Januarie 2025, was daar opwinding en entoesiasme onder die werkers tussen die wingerde van Koelenbosch in Stellenbosch toe die langverwagte oesseisoen aangebreek het. Met dagbreek het Cobus Germishuys die toneel en die dinamiese aanvang van hierdie belangrike gebeurtenis in die wynmaak-kalender vasgevang. Teen 5-uur vanoggend was die wingerde gevul met die geesdrif van […]