Flamenco, fado, port of sangria… dalk tapas… onvergeetlike Spanje en Portugal – kom saam op ’n klein groep toer in Maart 2025. Beleef die ryke kultuur- en historiese erfenis van die Iberiese Skiereiland, ervaar nuwe belewenisse, blywende herinneringe… Ons begin in vooruitstrewende Barcelona, Spanje se kroonjuweel, maar ook grootste kopseer oor die Katalane se ewige […]