Op 19 Maart 2025 bied Landbouweekblad in samewerking met die landbouverenigings van Moorreesburg en Piketberg ’n baanbrekende eendagkonferensie aan. Hierdie konferensie, wat in Moorreesburg plaasvind (met die venue nog te bevestig), fokus op volhoubare en veerkragtige boerderypraktyke om boere se winsgewendheid en omgewingsvriendelikheid te verbeter. Met die tema ‘n Holistiese benadering tot volhoubare landbou, bring […]
Die koringprodusente van die Wes-Kaap het op 28 Januarie 2025 tydens Graan SA se streeksvergadering in Moorreesburg ‘n dringende boodskap aan die bedryf oorgedra: Boere is onder groot ekonomiese druk en soek volhoubare oplossings. Die vergadering in die Jan Bassonsaal het Graan SA die kans gegee om uitdagings te bespreek en oplossings te oorweeg wat […]
Malmesbury’s economy, rooted in agriculture, is experiencing significant growth thanks to the introduction of De Zwartland Werf, an 11-hectare mixed-use development by Devmark Property Group. Conveniently located along the N7 and Voortrekker Road, this development is quickly becoming a hub of commercial, medical, and residential activity, driving economic expansion and supporting the Swartland region’s agricultural […]
Al die jeugskoue in die Wes-Kaap het tot dusver in 2024 vir groot opwinding gesorg, met ‘n reeks geleenthede wat die talent en vaardighede van die jeug in die kollig plaas. Die jaar het afgeskop met die Heidelberg en Riversdal skoue in Februarie, gevolg deur die Swellendam skou in Maart en Clanwilliam Skou in April. […]
Match Exchange (MX) bring ‘n opwindende Boeredag na die hartjie van ons landbou gemeenskappe, Caledon en Moorreesburg, op 20 Maart 2024. Hierdie geleentheid is nie net gefokus op die aanpak van die huidige uitdagings in die landbousektor nie, maar streef ook daarna om boere se horisonne te verbreed met nuwe perspektiewe en kennis. Deur vooraanstaande […]