Met toenemende Eskom beurtkrag, veiligheidsprobleme, dreigende waterkrisisse, ontoeganklike paaie en wanpresterende onderwys in staatskole, kan niemand meer bekostig om net te kla oor die huidige stand van sake nie. Ons moet sélf alternatiewe begin vind. Dáárom sê Sakeliga KragDag vanjaar ‘Daar is ‘n alternatief!’ by ons tweede Wes-Kaap-selfstandigheidsekspo by Môreson Plaas buite Malmesbury vanaf 21 […]