17.7 C
Cape Town
Thursday, January 15, 2026

Tag: Graan SA

Graan SA waarsku kosteknyptang bedreig volhoubare graanproduksie

Hoewel somergraangewasse in groot dele van Suid-Afrika tans redelik tot goed vertoon, waarsku Graan SA dat die grootste uitdaging van die huidige seisoen nie...

Hansie Viljoen: ‘n Lewe van Volhoubare Groei en Generasienalatenskap

Hansie Viljoen van Leeudoringstad, pas aangewys as die Graan SA Graanprodusent van die Jaar 2025, bewys dat die toekoms van graanboerdery diep in die...

Groei vir Goud 2025: Rekordopbrengste in koring, mielies en sojabone bekroon

Uitsonderlike prestasie in graanproduksie is weereens gevier tydens die jaarlikse Groei vir Goud-toekenningsfunksie, waar Suid-Afrika se top produsente vereer is vir hul uitmuntende opbrengste,...

Rekordbywoning en ’n Fees van Landbou-Innovasie by NAMPO Kaap 2025

Die sesde NAMPO Kaap-ekspo het op ’n hoogtepunt afgesluit en ’n rekordgetal van 49 326 besoekers van 10 tot 13 September by Bredasdorp Park...

Nampo 2025: Plaaslike landbou ontmoet wêreldklas tegnologie

Van 13 - 16 Mei 2025 gaan Nampo Park, Bothaville weer die tuiste wees van die grootste landbouskou in die Suidelike Halfrond. Dit is...

Du Toit Wessels: “If you can dream it, you can do it”

Du Toit Wessels se lewensreis is ‘n inspirerende verhaal van deursettingsvermoë, passie en leierskap. Gebore in 1959 in Heidelberg, Kaap, het hy van jongs...

Wes-Kaap Koringboere Staar Uitdagings in die Gesig – Wat Is die Uitweg?

Die koringprodusente van die Wes-Kaap het op 28 Januarie 2025 tydens Graan SA se streeksvergadering in Moorreesburg ‘n dringende boodskap aan die bedryf oorgedra:...

Vyfde Verjaarsdag van NAMPO Kaap: ’n Landbouhoogtepunt wat Ekonomiese Groei en Samewerking Bevorder

NAMPO Kaap, wat vanjaar sy vyfde verjaarsdag vier, word van 11 tot 14 September 2024 in Bredasdorp aangebied deur SA Graan. Hierdie ekspo, wat...