FEATURED
March 11, 2024

“Sir David Attenborough, ontvanger van die “Champions of the Earth Lifetime Achievement Award”, het gesê: “Wat ons nou doen, bepaal ons pad vir die volgende 1000 jaar.” Suid-Afrika beskik oor sy eie kampioen oor rentmeesterskap en omgewingsbewaring in landbou, die alombekende Dr. Gerhard Verdoorn van CropLife SA. Luidens ‘n onlangse gesprek met Dr. Verdoorn op […]