FEATURED
Photo credit: AFGRI Photo: Penny Penny Foyn
December 4, 2024

AFGRI is verheug om bekend te maak dat Penny Foyn as die algehele wenner van die 2024 Mooiste Kaap Fotokompetisie aangewys is! Haar buitengewone inskrywings het die essensie van die Wes-Kaap se skoonheid, landbou en natuurlike landskappe pragtig vasgevang. Haar foto’s het deur hul kreatiwiteit en skerp oog vir detail die harte van die aanlyn-gemeenskap […]

FEATURED
July 8, 2024

Aartappelprodusente voel die toenemende druk op winsgewendheid as gevolg van insetkostes, markvereistes en optimale produksie in terme van kwaliteit en opbrengs. Ons beweeg na ’n wêreld waar presisielandbou en volhoubare praktyke uiters belangrik is en insekmoniteringsprogramme vorm ‘n noodsaaklike komponent hiervan. Insekmonitering speel ‘n skadevoorkomende rol deur gereelde opsporing van peste, en sistematiese waarneming en […]