BJ van der Merwe se verhouding met landbou kom al ’n lang pad, sedert die tyd toe sy oupa buite Caledon geboer het. Na sy studies is hy terug na die area as bestuurder op ’n kleingraan plaas, gevolg deur 4 jaar in die Swartland. Tans is dit sy vierde seisoen as InteliGro Gewas Adviseur […]