FEATURED
August 13, 2024

NAMPO Kaap, wat vanjaar sy vyfde verjaarsdag vier, word van 11 tot 14 September 2024 in Bredasdorp aangebied deur SA Graan. Hierdie ekspo, wat as een van die hoogtepunte in die landboukalender beskou word, bring die hele landbou-waardeketting bymekaar op ‘n kragtige platform. Die belangrikheid van NAMPO Kaap kan nie oorbeklemtoon word nie. Volgens Philip […]

FEATURED
June 18, 2024

Dean Barnard, ‘n 40-jarige boer van Oppie Plaas in Waboomskraal naby George, is onlangs as die Agri Wes-Kaap en Santam se Jongboer van die Jaar vir 2024 aangewys. Met ‘n boerderyervaring van 19 jaar, waarvan die laaste agt aan die stuur van Oppie Plaas, het Dean hom as ‘n beduidende figuur in die landbouwêreld gevestig. […]