FEATURED
November 11, 2024

Die Wes-Kaapse Jeugskou het vanjaar sy jong deelnemers op ‘n spesiale manier vereer, aangesien hulle nie die Nasionale Landbou-Jeugskoukampioenskap, wat van 22 – 25 September in Middelburg, Mpumalanga plaasgevind het, kon bywoon nie. Weens bek-en-klouseermaatreëls is die spanne van die Wes- en Oos-Kaap verhoed om aan die kompetisie deel te neem, waaraan 306 leerlinge van […]

FEATURED
May 6, 2024

Al die jeugskoue in die Wes-Kaap het tot dusver in 2024 vir groot opwinding gesorg, met ‘n reeks geleenthede wat die talent en vaardighede van die jeug in die kollig plaas. Die jaar het afgeskop met die Heidelberg en Riversdal skoue in Februarie, gevolg deur die Swellendam skou in Maart en Clanwilliam Skou in April. […]